Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Jul 02 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE WARE HELD VAN ‘HOTEL RWANDA’

HUISGENOOT ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

ANÉ FOURIE OOR HAAR MAN, GERRIT

FLITSVRAE: DANIAH DE VILLIERS • Aktrise

EWALD SE NUWE LENTE • NÁ GESAMENTLIKE SUKSES EN ’N LANG HOFSTRYD VIND EWALD COLESKE NOU SY EIE PAD IN DIE MUSIEKWÊRELD – DIÉ KEER SONDER DIE BROER SAAM MET WIE HY WÊRELDROEM BEHAAL HET

VAN EEN TRONK NA ’N ANDER • Hy’t uitgesien na sy vryheid, toe word hy net daar op OR Tambo in hegtenis geneem. Maar Peet Viljoen het steeds nie ’n wag voor sy mond nie

GETROU AAN MY PLAN • NIEMAND HET HOM GEGLO NIE. TOE BREEK DIE KANTOOR-MAN GEORGE KUSCHE DIE COMRADES SE 18 JAAR OUE REKORD EN WEN R2 MILJOEN

‘EK WIL LIG WEES’ • Ná ’n dekade van donkerte oor haar gewig wil die sangeres nou ook vir ander lig bring

PIKKIE EN DIE REUS • Hy’s 157 cm lank, 13 jaar oud, en hy’t vier en ’n half keer sy eie gewig uit die see gesleep. Die skeptici op sosiale media het geen antwoord nie

HART IN DIE HAND • Hulle is pa en seun, en albei hartchirurge.En drs. Willie en Johan Koen doen saam-saam hartoorplantings

DIE LANGSTE VANGS • Toe ’n beseerde luislang met ystervarkpenne in haar lyf ondergronds verdwyn, het die slangvanger Theunis Victor geweier om op te gee. Ná drie dae se wag het sy moeilikste vangs nóg hom eindelik in die oë gekyk

Smul-PASTEIE • Geurige pasteie in alle VORMS – ideaal vir die WINTER!

KNUS & OULIK • Koue dae vra vir laag op laag. Dink warm breistof, gemaklike baadjies, prettige motiewe en hope persoonlikheid vir jou kind

WAT JOU VEL OOR JOU IMMUNITEIT VERKLAP • ’n Droë, jeukerige vel in die winter is meer as net ’n kosmetiese kwessie – dit kan wys dat jou immuunstelsel onder druk is

DIE KRAG VAN TWEE UUR

RAAK OPGEWONDE OOR QUINOA

HOU DIE KINDERS BESIG

JOU STERRE

’n Bywonerskind beland in Oxford

Die skrywer • Blaai om vir die eerste deel van ’n uittreksel uit IRNA VAN ZYL se Kanniedood wat ons vandeesmaand publiseer

Kanniedood • Lees die eerste uittreksel uit ’n blitslekker krimi oor omgewingsdiefstal wat op Hermanus en in die Klein-Karoo afspeel

Stomende reeks vir ysige aande

BEELDSPRAAK

Moenie die bus mis nie • Ons kyk na uitstekende reekse waarvan ’n tweede seisoen pas begin het

SA se eie poppunknuweling

*TV gids

HUISgenotjies

Pryse om LIEF TE HÊ!

Ware warmte. Geen moeite!

Ontsnap die alledaagse.

Ope uitnodiging: jy’s altyd welkom!

Hierdie pryse is in die KOL!

Wil jy snoesig wees? Ons gee jou UITSTEEKENDE WAARDE!

Hierdie pryse is aan die BRAND!

Stralend en sonnig!

Hang uit met ONGELOOFLIKE PRYSE!

RAAISELS

Grootste begraafplaas vir walvisse ontdek

ELDERS IN DIE WÊRELD

AFGELEË TERREIN IN ANGOLA HUISVES RYK NATUURLEWE

Erfenisstatus werk nie vir almal nie

PLATO

☛ 2 JULIE 2005 – LIVE 8-KONSERTE VIND PLAAS

VYF VINNIGE VRAE

MOANA • DIE PRINSES VAN DIE SEE IS TERUG IN LEWENDE LYWE!

BOEKE

KINDERSPELETJIES

DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

DIE MILJAR DÊRSKLUB • DIS VIR GEWONE MENSE MOEILIK OM TE DINK DAT IEMAND SÓVEEL GELD KAN HÊ,...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans