Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Oct 08 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

'DIE LEWE IS KOUD EN HARTSEER' • Drie jaar ná haar kleinseun Ruandrë en dogter, Nadine, se dood moet Carol Terblanche hulle moordenaars in die gesig staar terwyl die hofsaak voortsleep

KORT VOOR LANK • REGS: Weens sy swaar kunsbeen het Terry Fox met 'n kenmerkende beweging gehardloop en baie pyn verduur weens skaafwonde. REGS ONDER: Mense het later in groot getalle saamgetrek om hom in stede te verwelkom, soos hier in Toronto.

'NIE AL WEER NIE' • Met haar hand styf teen die wond in haar swanger buik jaag Lisa-Lodene Smith en haar man oor die grondpad om hulp te kry. Hulle het reeds 'n babaseuntjie verloor. Nou vrees hulle dit gaan weer gebeur

SOLANK EK KAN LEWE • 'n Vrou van Springs se bene en hande moes geamputeer word nadat 'n gewone beenbreuk sepsis ontwikkel het

HAAR HART KLOP IN MY • Op 17 het Marguerite Oelofse ’n nuwe hart gekry. Nou gebruik die bekroonde fotograaf haar eerste solo-uitstalling om dankie te sê vir die vreemdeling wat haar ’n tweede kans gegee het

TYDLOSE BRÜMILDA • Op die drumpel van 70 pryk Brümilda van Rensburg vir die 66ste keer op 'n tydskrifvoorblad. Ná byna vyf dekades voor die kamera bly haar liefde vir toneelspel net so sterk – al skuil daar agter die glans ook 'n kwesbare kant

TOE DIE AAND TE LANK WORD • Boer Willie kom met die sak patats vorendag nadat die laaste twee vroue op sy plaas skielik weg is

DIE DROOGTEKLOK TIK • Minder reën, hittegolwe wat ons selfs snags laat sweet en druk op die oes. Klink rof. En dit is. El Niño is hier, en dís wat dit vir ons beteken

Biografie van 'n braaibroodjie • 'n Terloopse vraag oor die braaibroodjie se oorsprong het Frans de Villiers op 'n vier jaar lange soektog gestuur. Nou deel hy sy verrassende ontdekkings in 'n boek

KAAS-kookkunsies • Kaas omskep enige gereg in 'n wenresept, van SPOGGERIGE burgers en pragtige pizza's tot MINMOEITE-maaltye en luukse gebak

KAASBURGERS met TUISGEMAakte TAMATIEBLATJANG • GENOEG VIR 4 MENSE / BEREIDING: 20 MIN. VERKOEL: 30 MIN. / GAARMAAK: ONGEVEER 45 MIN.

WARM FETA- & PATATSLAAI met MAKADAMIANEUTE • GENOEG VIR 2 AS 'N LIGTE MAALTYD OF 4 AS 'N BYKOS BEREIDING: 15 MIN. / GAARMAAK: 30-35 MIN.

ROMERIGE GEBAKTE KAASKOEK • LEWER 1 MIDDELSLAG-KAASKOEK / BERELDING: 30 MIN. STAAN: 2 UUR / BAK: 1 UUR 15 MIN.

ASHWAGANDHA • Dis oral – op sosiale media, televisie en in die nuus: Almal praat deesdae oor ashwagandha. Maar is dié antieke immergroen struik werklik die wondermiddel wat dit voorgehou word, of moet 'n mens dit eerder met versigtigheid benader?

WAT JY MOET WEET AS JY 'N HUISWERKER IN DIENS NEEM

Alles onder die son

My skaduwee loop los • Lees die tweede deel van 'n uittreksel uit 'n verhaal oor die soeke na wat 'n waardevolle lewe werklik is

Geliefde boek nou 'n minireeks

Reekse met woema • Niks soos 'n bietjie adrenaliën om die lente aan die gang te skop nie

Vier die vrou in jou lewe

TV-gids

'n Gesondheidstoets vir die aarde • Die jongste gesondheidstoets van die aarde wys daar is baie wat ons kan doen om dit vir toekomstige geslagte te bewaar.

ELDERS IN DIE WÊRELD

Skeepswrak word mooigemaak

FOTO VAN DIE WEEK

STER VAN DIE WEEK SIMEON SCHOLTZ • SIMEON...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans