Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTRISE ANJELICA HUSTON
HUISGENOOT ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK • TOETS JOU KENNIS
LONWABOFANIOOR HAARVERLOOFDE, HANNESHAGN
FLITSVRAE: AUGUSTA ZIETSMAN • Sangeres en aktrise
WEER NET LIZANE • Dis verby. Lizane Wagner, Jacques Potgieter se eks, praat openlik oor die verbrokkeling van hulle verhouding en oor die seer wat nooit wou heel nie
DIE TROU-ERA IS HIER • TAYLOR SWIFT EN TRAVIS KELCE SE TROUE IN NEW YORK WAS SO NA AAN DIE HOOGTE-PUNT VAN’N MODERNE SPROKIE AS WAT POPKULTUUR SEKER KAN KOM
NUWE WATERS, NUWE LIEFDE • Ná ’n swemloopbaan vol rekords vind Adri Visser nou vryheid in ’n kano – én in die liefde
DIT WAS GELEENDE TYD • Hulle driejarige dogtertjie het destyds ernstige breinbeserings opgedoen nadat ’n kombuiskas op haar geval het. Nou, byna agt jaar later, het hulle haar gegroet
’N HEEL NUWE HOOFSTUK • CINDY S WANEPOEL HET JOHANNESBURG VIR TAFELBERGVERRUIL, EN DIÉ NUWE KAAPSE HOOFSTUK IS EEN VAN HERONTDEKKING – IN HAAR LEWE, LIEFDE EN WERK
John se huis van rugbydrome • ‘Dis ’n nalatenskap wat bewaar móét word.’ Die rugbykommentator John van Rensburg se huis in Pretoria is propvol truie, balle, baadjies en herinneringe
Randrekkers met BOONTJIES & MEER • ’n Blik BOONTJIES of ’n hand vol LENSIES kan vele maaltye in ’n kits meer VULLEND maak. Ons wys jou hoe jy alledaagse geregte meer LYF kan gee én meer SAKPAS maak
STILWEG LUUKS • Jy kan stylvol lyk sonder duur name. Met tydlose snitte, sagte breiwerk en neutrale skakerings soos room, kameel, taupe en sjokoladebruin bemeester jy dié tendens moeiteloos
PROTEÏENFOUTE WAT SPIERE KOS • Van te veel proteïen tot die verkeerde tyd van die dag – ’n voedingskenner wys die foute uit wat ons in die middeljare maak en sê wat ons eerder moet doen
KENNERS MAAN TEEN DWELMS OP SOSIALE MEDIA
JOU STERRE
Dieoorstapna dieoorkant
Kanniedood • Lees die derde uittreksel uit ’n blitsverkoper-krimi wat op Hermanus afspeel en oor omgewingsdiefstal gaan
LIVE INSUID-AFRIKA!
BEELDSPRAAK
Beste vir die boekwurms • Ons kyk na reekse en flieks wat eers as boeke suksesvol was en só die aandag getrek het
DIE BESTE VERWERKINGS VAN BOEKE NA REEKSE
IN DIE FLIEKTEATER
Drie keer bekoor • Drie van die wêreld se grootste musieksterre het onlangs nuwe musiek uitgereik – en aanhangers kan nie genoeg kry nie
*TV-gids
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
TOY STORY 5
Die beste gevoel! • Hoe lekker is dit elke keer wanneer jy daai laaste woord invul en die blokraai klop! Elke raaisel is ’n nuwe uitdaging, elke antwoord ’n klein oorwinning. Kry jou Huisgenoot Blokraaie vandag. Dis goed vir jou brein én vir jou gemoed.
RAAISELS
ANTIEKE MENSLIKE DNS OP MURE VAN GROT
ELDERS IN DIE WÊRELD
KAN JY DIT GLO?
Skoenlappers se lang lewe
DESIBEL • Die woord is ’n samestelling van desi, wat ’n tiende beteken, en bel, ter ere van Alexander Graham Bell, die uitvinder wat met die telefoon verbind word. Ingenieurs by Bell Labs het die eenheid oorspronklik ’n bel genoem ter ere van Bell, maar dit was te groot om prakties...