Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Die beste gevoel!
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGERES BOBBIE GENTRY
HUISGENOOT ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK • TOETS JOU KENNIS
ANNELENE MCCABE OOR HAAR MAN, EDDIE
FLITSVRAE: MARGARET GARDINER • Aanbieder, skrywer en Mej. Heelal 1978
DIE SEE WAT HAAR RED • Sy het haar broer aan die see verloor. Jare lank kon sy skaars daarna kyk. Toe stap sy weer in – en die water verander haar lewe
’N LAASTE KEUSE • Dieter Harck se liggaam gee stadigaan in weens motorneuronsiekte – en sy lewensmaat, Lynne Grubb, steun sy besluit om sélf te wil kies wanneer hy gaan
‘NET EK BLY OOR’ • Johann het in Amerika gewerk om vir Marietha en Liam ’n nuwe lewe te bou. Toe sterf eers hulle seun – en toe sy lewensmaat
DIE GEHEIM IS UIT • Eers het hulle dit stil gehou, maar nou kan Cintaine Schutte en haar man nie meer wag vir ‘Sussie’ se koms nie
HANDE VIR GLIMLAGTE • In die teater deel dié Kaapse plastiese chirurge vier hande wat presies weet wat die ander een gaan doen – sonder ’n woord – om gesplete lippe en verhemeltes gratis te herstel
’N KISHOU VIR VASBYT Toe sy met downsindroom • gebore word, het dokters gesê sy sou nooit iets vir haarself kon doen nie – maar vandag is dié Suid-Afrikaanse boorling ’n wêreldkampioen in tennis
DIE MAN WAT SPEELGOED RED • Dit het begin met ’n Noddy-karretjie van R5. Nou droom dié Johannesburger van ’n museum vir sy groot versameling speelgoed – elk met ’n Suid-Afrikaanse geurtjie
Meer as net MAALVLEIS • Maalvleis is ’n SAKPAS staatmaker in elke kombuis. Ons kook vandeesweek GEURIGE en SPOGGERIGE geregte waaraan die hele gesin sal smul
SWEETPAK-SJIEK • ’n Gemaklike sweetpakbroek kan met ’n baadjie, stylvolle handsak en treffende skoene gepas wees vir ’n koffie-afspraak, ’n dag by die kunsgalery of selfs ’n lang reis
DINGE WAT JY OOR SEKS MOET WEET • As jou sekslewe ongemaklik of onbevredigend is of selfs bloot nie bestaan nie, hier is topwenke van die seksuoloog KATIE BOTTLE oor hoe om intimiteit te verbeter
RUIM JOU SPASIE EN GEDAGTES OP
HOU TROETELDIERBAKKE APART VAN SKOTTELGOED
SLAAP MET OORFONE
JOU STERRE
’n Ode aan die skoolsluiper
BOEKKLUB • Is jy en jou mense lief vir lees? Koop boeke teen spesiale pryse deur Huisgenoot. Kies tussen ons pakkette en ons boeke van die maand, en ons lewer dit by jou af
Kanniedood • Lees die tweede uittreksel uit ’n spanningsvolle krimi oor omgewingsdiefstal wat op Hermanus afspeel
Flieks voor ’n kaggelvuur • Iets vir almal – van ernstig tot romanties tot skrikwekkend
BEELDSPRAAK
Jonk, slim en vol planne • Ons kyk na flieks en reekse vol jong mense met woema
IN DIE FLIEKTEATER
Lekker om te luister
*TV gids
HUISGENOTJIES • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
Aim High Kleur die spel iN
Wat is mini-netbal? • Ouers, kinders en afrigters, hier is alles wat julle moet weet oor mini-netbal
Mini-netbalposisies* • *Die presiese posisies en reëls word bepaal deur die spelers se ouderdomme en die spesifieke mininetbal-formaat wat gebruik word.
Dis tyd om te speel! • Om netbal te speel verg ervaring, oefening en die regte...