Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Jul 16 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTRISE ANJELICA HUSTON

HUISGENOOT ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK • TOETS JOU KENNIS

LONWABOFANIOOR HAARVERLOOFDE, HANNESHAGN

FLITSVRAE: AUGUSTA ZIETSMAN • Sangeres en aktrise

WEER NET LIZANE • Dis verby. Lizane Wagner, Jacques Potgieter se eks, praat openlik oor die verbrokkeling van hulle verhouding en oor die seer wat nooit wou heel nie

DIE TROU-ERA IS HIER • TAYLOR SWIFT EN TRAVIS KELCE SE TROUE IN NEW YORK WAS SO NA AAN DIE HOOGTE-PUNT VAN’N MODERNE SPROKIE AS WAT POPKULTUUR SEKER KAN KOM

NUWE WATERS, NUWE LIEFDE • Ná ’n swemloopbaan vol rekords vind Adri Visser nou vryheid in ’n kano – én in die liefde

DIT WAS GELEENDE TYD • Hulle driejarige dogtertjie het destyds ernstige breinbeserings opgedoen nadat ’n kombuiskas op haar geval het. Nou, byna agt jaar later, het hulle haar gegroet

’N HEEL NUWE HOOFSTUK • CINDY S WANEPOEL HET JOHANNESBURG VIR TAFELBERGVERRUIL, EN DIÉ NUWE KAAPSE HOOFSTUK IS EEN VAN HERONTDEKKING – IN HAAR LEWE, LIEFDE EN WERK

John se huis van rugbydrome • ‘Dis ’n nalatenskap wat bewaar móét word.’ Die rugbykommentator John van Rensburg se huis in Pretoria is propvol truie, balle, baadjies en herinneringe

Randrekkers met BOONTJIES & MEER • ’n Blik BOONTJIES of ’n hand vol LENSIES kan vele maaltye in ’n kits meer VULLEND maak. Ons wys jou hoe jy alledaagse geregte meer LYF kan gee én meer SAKPAS maak

STILWEG LUUKS • Jy kan stylvol lyk sonder duur name. Met tydlose snitte, sagte breiwerk en neutrale skakerings soos room, kameel, taupe en sjokoladebruin bemeester jy dié tendens moeiteloos

PROTEÏENFOUTE WAT SPIERE KOS • Van te veel proteïen tot die verkeerde tyd van die dag – ’n voedingskenner wys die foute uit wat ons in die middeljare maak en sê wat ons eerder moet doen

KENNERS MAAN TEEN DWELMS OP SOSIALE MEDIA

JOU STERRE

Dieoorstapna dieoorkant

Kanniedood • Lees die derde uittreksel uit ’n blitsverkoper-krimi wat op Hermanus afspeel en oor omgewingsdiefstal gaan

LIVE INSUID-AFRIKA!

BEELDSPRAAK

Beste vir die boekwurms • Ons kyk na reekse en flieks wat eers as boeke suksesvol was en só die aandag getrek het

DIE BESTE VERWERKINGS VAN BOEKE NA REEKSE

IN DIE FLIEKTEATER

Drie keer bekoor • Drie van die wêreld se grootste musieksterre het onlangs nuwe musiek uitgereik – en aanhangers kan nie genoeg kry nie

*TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

TOY STORY 5

Die beste gevoel! • Hoe lekker is dit elke keer wanneer jy daai laaste woord invul en die blokraai klop! Elke raaisel is ’n nuwe uitdaging, elke antwoord ’n klein oorwinning. Kry jou Huisgenoot Blokraaie vandag. Dis goed vir jou brein én vir jou gemoed.

RAAISELS

ANTIEKE MENSLIKE DNS OP MURE VAN GROT

ELDERS IN DIE WÊRELD

KAN JY DIT GLO?

Skoenlappers se lang lewe

DESIBEL • Die woord is ’n samestelling van desi, wat ’n tiende beteken, en bel, ter ere van Alexander Graham Bell, die uitvinder wat met die telefoon verbind word. Ingenieurs by Bell Labs het die eenheid oorspronklik ’n bel genoem ter ere van Bell, maar dit was te groot om prakties...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans